Utkarsh Ambudkar

Utkarsh Ambudkar
Geboorte 8 Desember 1983 (1983-12-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Utkarsh Ambudkar (gebore 8 Desember 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pitch Perfect (2012) en Barbershop: The Next Cut (2016), en in die televisiereekse The Simpsons (1989) en The Mindy Project (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search